top of page

Do. 13 Mei

|

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Beperkte Sitplek Erediens - Donderdag 13 Mei 2021 Hemelvaartsdiens om 19:00

Erediens met registrasie vir maksimum 230 lede

Registrasie is Geslote
Sien volgende gebeure

Time & Location

13 Mei 2021 19:00 – 20:00

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Bellair, Cape Town, 7530, South Africa

Guests

About the event

Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:

  • Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.
  • Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 250 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons gemeente se webtuiste bespreek. Indien u nie internet het nie kan u vir Jenny in die kerkkantoor (021-919 4303) skakel vir hulp. Die besprekingstelsel op ons webtuiste is so opgestel dat indien die getal van 250 persone vol is, daar geen verdere besprekings aanvaar word nie.
  • Almal word versoek om steeds ‘n masker te dra en by aankoms van die hand saniteerder gebruik te maak. Behou in die kerkgebou asook daarbuite ‘n veilige afstand tussen u en ander lidmate.
  • Daar sal twee bemande ingange wees. By aankoms word u versoek om by die bemande tafel net langs u naam te teken by die twee belangrike covit-vrae oor u gesondheid en bewegings. Die vrae is: Enige covid-19 simptome? Laaste 14 dae enige kontak gehad met ‘n positiewe covid-19 geval?
  • U word ook vriendelik versoek om in die kerkgebou ‘n veilige afstand tussen u en ander lidmatete behou. Gesinne en egpare kan egter bymekaar sit.
  • Daar sal vir veiligheid geen kollektes tydens die eredienste opgeneem word nie. Ons vra u omsteeds deur middel van Zapper of ‘n elektroniese inbetaling u bydrae te gee met die korrekteverwysing.
  • Na afloop van die eredienste word u ook vriendelik versoek om nie in die kerkgebou te kuiernie maar wel buite met in ag neming van u eie en ander se veiligheid.
  • Hierdie reëlings sal voordurend gemonitor word en aangepas word waar nodig.

Tickets

  • Beperkte Plekke

    R 0,00

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page