Harvesters Dissipelmakerskursus
Vr. 14 Mei
|Reformed Church Bellville East
'n Beproefde kursus aangebied om nuwe lewe in ons gemeente aan te wakker met plek vir 250 kursusgangers


Time & Location
14 Mei 2021 18:30 – 15 Mei 2021 15:00
Reformed Church Bellville East, 6 Cherry Street, Bellair, Cape Town, South Africa
Guests
About the event
'n Beproefde kursus aangebied om nuwe lewe in ons gemeente aan te wakker met plek vir 250 kursusgangers.
Die volgende reëlings sal geld vir hierdie kursus:
Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid.
Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 200 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons gemeente se webtuiste bespreek. Indien u nie internet het nie kan u vir Jenny in die kerkkantoor (021-919 4303) skakel vir hulp. Die besprekingstelsel op ons webtuiste is so opgestel dat indien die getal van 200 persone vol is, daar geen verdere besprekings aanvaar word nie.
Almal word versoek om steeds ‘n masker te dra en by aankoms van die hand saniteerder gebruik te maak. Behou in die kerkgebou asook daarbuite ‘n veilige afstand tussen u en ander lidmate.
Daar sal twee…
Tickets
Dissipelmakers kursus
R 0,00
Sale ended