top of page
GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO

COVID-19 Inperk Reëlings

  • Writer: GKBO
    GKBO
  • Mar 26, 2020
  • 1 min read

Updated: Mar 26, 2020

Kyk assblief na die boodskap van ds. Reinder Kingma aangaande die COVID-19 Inperk

Opsomming
  • Nuwe woordbediening elke Sondagoggend via YouTube lewendige stroom (vooraf opgeneem en geredigeer)

  • Geen lewendige stroom op Sondagaande nie

  • Kort boodskap en gebed elke weeksdag via YouTube kanaal - nie lewendig nie

  • Pastorale versorging deur predikante en met hulp van die ouderlinge per telefoon en ander tegnologie (Skype, Whatsapp)

  • Lidmate word aangemoedig om een of twee ander lidmate weekliks te kontak vir bemoediging en ondersteuning

  • Kerkkantoor word vanaf Jenny se huis bestuur - kontakbesonderhede soos normaal

  • Gebruik tegnologie vir vergaderings en ander byeenkomste (GFs)

  • Weeklikse Boodskapper gaan steeds uitgestuur word

  • Vir meer inligting oor bogenoemde, sien aangehegte skrywe (COVID-19 Inperk Brief)

  • Kollektes - sien aangehegte skrywe van die Finansiëlekomitee/Diakonie (COVID-19 Kollektes Reëlings)

 
 
 

Comments


GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

082 712 4629

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

Dankie vir u boodskap!

© 2020 GKBO

bottom of page