Gemeente

Organisasie

Ons bedieninge en wie waarvoor verantwoordelik is. Skakel gerus die persoon in beheer, of stuur ’n e-pos aan die groep se adres.

Reynold Fourie

Reynold Fourie

Predikant

reynold@gkbo.org.za
Brahm Robinson

Brahm Robinson

Predikant

braam@gkbo.org.za
Jaco Linde

Jaco Linde

Predikant

jaco@gkbo.org.za
Reinder Kingma

Reinder Kingma

Hulp vir Senior Lidmate

reinder@gkbo.org.za
Jenny Wendt

Jenny Wendt

Administrasie

admin@gkbo.org.za
Elfriede Coetzee

Elfriede Coetzee

Koster

koster@gkbo.org.za
Gemeente
Christus
LeraarsKerkraad

Meld aan om lede se persoonlike e-posadresse te sien.

Administrasie

Bestuursouderling: Hessel Dijkstraadministrasie@gkbo.org.za

Skriba

Effektiewe kerk administrasie.

skriba@gkbo.org.za

Menslike Hulpbronne

Effektiewe menslike hulpbron bestuur.

menslikehulpbronne@gkbo.org.za

In beheer: Hessel Dijkstra

Kommunikasie

Samestelling, druk en elektroniese verspreiding van gemeente kommunikasie.

kommunikasie@gkbo.org.za

Databasis

Op datum inligting van alle gemeentelede.

databasis@gkbo.org.za

In beheer: Hessel Dijkstra

Bediening

Bestuursouderling: Douw Krügerbediening@gkbo.org.za

Blomme

Reël vir blommeruiker elke Sondag in kerk wat deur gemeente as blyk van meelewing en liefde geskenk word aan iemand wat beproef word.

blomme@gkbo.org.za

Gebedsbediening

Vat hande met gemeente in gebed vir predikante, kerkraad en gemeente.

gebedsbediening@gkbo.org.za

Musiek

Hanteer en koördineer musikale begeleiding van ons gemeentesang.

musiek@gkbo.org.za

In beheer: Bart van Milligen

Stikland

Besoek weekliks twee huise Miles Bowker en Sonop, waartydens God se Evangelie oorgedra word aan inwoners wat bymekaargekom het.

stikland@gkbo.org.za

In beheer: Matt Venter

Christelike Lewensbeskouing

Verskaf aan die kerkraad en gemeente inligting aangaande die handhawing en uitbouing van 'n Christelike lewensinsteldheid vir beide kinders en volwassenes.

christelikelewensbeskouing@gkbo.org.za

In beheer: Douw Krüger

Koffie & Tee

Reël koffie en tee vir gemeente samekomste.

koffietee@gkbo.org.za

In beheer: Ingrid Singels

Diakonie

Bestuursouderling: Hennie Krugerdiakonie@gkbo.org.za

Chrisante / Siekes

Besoek en bied ondersteuning aan siekes en dien as skakel tussen predikante, diakonie en skakelpersoon van wyk/geloofsfamilie.

chrisantesiekes@gkbo.org.za

In beheer: Cornelia Jansen

Erediens Orde

Diensrooster van lidmate wat kollektes opneem, tafels dek, afdek brood sny, wyn en opwas.

erediensorde@gkbo.org.za

In beheer: Nic Grobler

Lede

  • Nic Grobler

Finansiële Ondersteuning

Sien toe dat mede-gelowiges nie as gevolg van finansiële nood van geloofsmeenskap vervreem raak nie en dat diakonale fondse en lewensmiddele wat ingesamel word, sorgvuldig beheer en met wysheid uitgedeel word.

finansieleondersteuning@gkbo.org.za

In beheer: Hennie Kruger

Nood Buite Gemeente

Sien toe dat daar voldoende uitreik-aksies buite gemeente is. Identifiseer nuwe uitreik-moontlikhede en spoor lidmate aan om betrokke te raak.

noodbuitegemeente@gkbo.org.za

In beheer: Ria Breed

Lede

  • Ria Breed

Gemeente Eenheid

Sien toe dat lidmate van ons gemeente mekaar beter leer ken en dat algemene gasvryheid bevorder word. Reël geleenthede waar lidmate mekaar beter kan leer ken.

gemeenteeenheid@gkbo.org.za

In beheer: Christine Venter

Lede

  • Christine Venter

Lewensmiddele

Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van lewensmiddele aan lidmate wat finansieël swaarkry.

lewensmiddele@gkbo.org.za

In beheer: Danie Visser

Lede

  • Elsie Visser

Klerebank

Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van klere aan lidmate en buite die gemeente.

klerebank@gkbo.org.za

In beheer: Anel Oosthuysen

Vervoer

Staan ander groepe by met vervoerbehoeftes. Reël vir aflewering van CD-opnames van eredienste, wegneemetes, vervoergeleenthede van en na eredienste en gemeente-aktiwiteite vir lidmate sonder vervoer.

vervoer@gkbo.org.za

In beheer: Hennie Venter

Lede

  • Hennie Venter

Evangelisasie

Bestuursouderling: Reynold Fourieevangelisasie@gkbo.org.za

Charitas

Bemagtigings-/opheffingsaksie in Kraaifontein (Bybelstudie, ontwikkeling van vaardighede, kleuterkerk en -skool, skoolklere, skryfbehoeftes en maatskaplike hulp).

charitas@gkbo.org.za

In beheer: Ria Breed

Lede

  • Ria Breed

Koningskinders

Uitreik-aksie na laerskoolkinders in ons onmiddellike omgewing wat fisies en/of emosioneel verwaarloos en/of minderbevoorreg is.

koningskinders@gkbo.org.za

In beheer: Anton Vreulink

Elsiesrivier

GKBO tree op as konsulent vir Elsiesrivier in opdrag van die Klassis.

elsiesrivier@gkbo.org.za

In beheer: Jaco Linde

Kerkplanting

In samewerking met Harvesters Ministries, bybelplasingsaksies en opleiding van studente pastore in Angola.

kerkplanting@gkbo.org.za

In beheer: Reynold Fourie

Crossroads Prison Ministries

In samewerking met Cross Roads Prison Ministries broers en susters in gevangenisse in Boland te bedien as mentors en koeriers.

crossroadsprisonministries@gkbo.org.za

In beheer: Maryke van Heerden

Harvesters

harvesters@gkbo.org.za

In beheer: Reynold Fourie

Mukhanyo

mukhanyo@gkbo.org.za

In beheer: Brahm Robinson

Finansies

Bestuursouderling: August Sanderfinansies@gkbo.org.za

Kassiere

kassiere@gkbo.org.za

In beheer: Ronelle van Rhyn

Fasiliteite

Bestuursouderling: Adriaan Scheeresfasiliteite@gkbo.org.za

Eiendom

Beplan en bestuur eiendomme van gemeente en instandhouding daarvan.

eiendom@gkbo.org.za

In beheer: Johann Coetzee

Koster

Om kerkgebou en gronde ten alle tye skoon en netjies te hê vir eredienste en kerkfunksies.

koster@gkbo.org.za

In beheer: Elfriede Coetzee

Kombuis

Om kombuis funksioneel en skoon te hou en beskikbaar te stel vir gebruik van gemeente.

kombuis@gkbo.org.za

In beheer: Elfriede Coetzee

Sekuriteit

Om te sorg dat daar genoegsame sekuriteits infrastruktuur en ondersteunende dienste is om kerk en gemeente te beveilig.

sekuriteit@gkbo.org.za

In beheer: Francois Raath

Tegnologie

Bestuursouderling: Tobie Oosthuysentegnologie@gkbo.org.za

Projektor

Beman video en klanktoerusting, sorg vir lewendige internetuitsendings en verskaf preekopnames of versoek.

projektor@gkbo.org.za

In beheer: Matt Venter

Tuisblad

Ontwerp en instandhouding van die gemeente se webwerf.

tuisblad@gkbo.org.za

In beheer: Attie Retief

Opleiding

Bestuursouderling: Alberts Breedopleiding@gkbo.org.za

Katkisasie

Hanteer alle aspekte van katkisasie-onderrig in die gemeente insluitende gereelde vorderingsverslae aan kinders en ouers.

katkisasie@gkbo.org.za

In beheer: Arne Singels

Mediateek

Ondersteun geestelike groei van lidmate en hulle kinders deur die aankoop en uitleen van geestelike media: DVD's, CD's en boeke.

mediateek@gkbo.org.za

In beheer: Louise Coetzee

Kursusse

Stel toerusting-kursusse op en reël toerusings geleenthede.

kursusse@gkbo.org.za

In beheer: Alberts Breed

Huisgeloof

Gee ouers en kinders geloofs toerusting wat van toepassing is op daardie ouderdom kind.

huisgeloof@gkbo.org.za

In beheer: Vicki Fourie

Bybelstudie

Stel bybelstudie handleidings op en koördineer bybelstudie groepe.

bybelstudie@gkbo.org.za

Mensebelange

Bestuursouderling: Danie Gryffenbergmensebelange@gkbo.org.za

Vroue Diensgroep

Toerusting en ondersteuning vir vrouelidmate. Gemeenskap van gelowiges en bevordering van verhoudinge tussen vroue-lidmate.

vrouediensgroep@gkbo.org.za

In beheer: Marisa van Zyl

Kleuters

Bied op Sondagoggende 'n program aan vir voorskoolse kinders. Skep 'n ruimte waar ouers beurte maak om mekaar te dien deur kleuters te leer en hulle welkom te laat voel in die liggaam van Christus.

kleuters@gkbo.org.za

In beheer: Louise Aucamp

Laerskool

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir laerskool kinders om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.

laerskool@gkbo.org.za

In beheer: Zea Duffy

Hoërskool

Ondersteun hoërskool kinders en rus hulle toe om gereed te wees vir aanstaande uitdagings. Bevorder eenheid deur geleenthede te hê.

hoerskool@gkbo.org.za

In beheer: Zea Duffy

Studente

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir studente om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.

studente@gkbo.org.za

In beheer: Frances Brummer

Jong Werkendes

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir jong werkendes om betrokke te wees in die breë gemeente. Reël aktiwiteite bv. bergklim, kampe, ens.

jongwerkendes@gkbo.org.za

In beheer: Mandelie van Graan

Vrolike Veterane

Om ons seniors (±65 jaar+) sinvol besig te hou, en om te probeer om eensames te bereik.

vrolikeveterane@gkbo.org.za

In beheer: Anton Janse van Rensburg

Silwer Seniors

Organiseer gereelde funksies vir senior lidmate in die gemeente en bied ondersteuning rondom vervoer, ens.

silwerseniors@gkbo.org.za

In beheer: Corrie Fraser

Herder Ouderlinge

Bestuursouderling: Jan Venterherderouderlinge@gkbo.org.za