Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Gereformeerde KerkBellville-Oos

GOD · MEKAAR · DIE WÊRELD
Somer: 09:00 & 18:00Winter: 09:30 & 18:00
Wie is GKBO?

Oor Ons

Bellville-Oos is gemeente van Jesus Christus wat Christene toerus om met die Here, vir mekaar, en uit na die wêreld te leef. Dit is ons gebed dat u nader aan die Here sal groei, nader aan mekaar sal groei en 'n invloed sal hê in die wêreld.

Want as julle geloof het so groot soos 'n mosterdsaad, sal julle vir hierdie berg sê: 'Gaan staan daar!' en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

Matteus 17:20
Jy is Welkom

Neem Deel

Ons het elke Sondag twee geleenthede vir gelowiges om saam te kom. Of jy nou 'n nuwe besoeker of 'n jarelange lidmaat is — ons sien uit daarna om jou te sien.

Somer

September – April

09:0018:00

Winter

Mei – Augustus

09:3018:00

Feesdienste

Spesiale geleenthede

09:00

Engelse Erediens

Elke Sondag

16:30
Johan & Elize

Is jy nuut in ons gemeente?

Soek hierdie twee vriendelike gesigte en hulle sal jou graag ontmoet. Johan & Elize Opperman is hier om nuwe (of voornemende) intrekkers en besoekers te verwelkom, en enige vrae te beantwoord.

Leiers en Helpers

Ons Span

Reynold Fourie

Reynold Fourie

Predikant

reynold@gkbo.org.za
Brahm Robinson

Brahm Robinson

Predikant

brahmrobinson@gmail.com
Jaco Linde

Jaco Linde

Predikant

lindejaco@gmail.com
Reinder Kingma

Reinder Kingma

Hulp vir Senior Lidmate

reinderkingma@gmail.com
Jenny Wendt

Jenny Wendt

Administrasie

admin@gkbo.org.za
Elfriede Coetzee

Elfriede Coetzee

Koster

koster@gkbo.org.za

Ander Kontakte

Bart van Milligen

Orreliste

bart@vmil.co.za

Jenny Wendt

Skriba

skriba@gkbo.org.za

August Sander

Finansiële Komitee

finansielekomitee@gkbo.org.za

Ronelle van Rhyn

Kassier

kassier@gkbo.org.za

Hennie Kruger

Diakonie

diakonie@gkbo.org.za

Bestuursouderlinge

Hessel Dijkstra

Administrasie

Hessel Dijkstra

Douw Krüger

Bediening

Douw Krüger

Reynold Fourie

Evangelisasie

Reynold Fourie

Adriaan Scheeres

Fasiliteite

Adriaan Scheeres

August Sander

Finansies

August Sander

Danie Gryffenberg

Mensebelange

Danie Gryffenberg

Alberts Breed

Opleiding

Alberts Breed

Herder Ouderlinge

Jan Venter / Louis van der Walt

Tobie Oosthuysen

Tegnologie

Tobie Oosthuysen

Hennie Kruger

Diakonie

Hennie Kruger