EREDIENS TYE:

Ons het elke Sondag twee geleenthede vir gelowiges om saam te kom.

Somertye (1 Sep - 30 Apr):

Oggend: 9:00 - 10:00

Aand: 18:30 - 19:30

Wintertye (1 Mei - 31 Aug):

Oggend: 9:30 - 10:30

Aand: 18:30 - 19:30

NUWE INTREKKERS:

Is jy nuut in ons gemeente?

Soek hierdie twee vriendelike gesigte en hulle sal jou graag ontmoet.

 

Johan & Elize Opperman is hier om nuwe (of voornemende) intrekkers / besoekers te verwelkom, en enige vrae te beantwoord.

Johan: jopperman3@gmail.com

Elize: eopperman19@gmail.com

GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

(021) 919 4303

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

© 2020 GKBO

GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO