top of page

gebeure by gkbo

kyk en registreer asseblief:
  • 19 Apr. 2024 16:30 – 18:30
    Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Help asseblief om die Bolandkamp toeganklik te maak vir meer hoërskool leerders deur ons fondsinsameling te ondersteun.
  • 06 Apr. 2024 10:00 – 13:00
    Stellenbosch, R44, Stellenbosch, 7600, Suid-Afrika
    Kom beleef God se wonderlike natuur saam met ons - sluit "live animal show" in!
  • 23 Mrt. 2024 12:00 – 24 Mrt. 2024 16:00
    Greyton, Greyton, 7233, Suid-Afrika
    Greyton na McGregor : 2 dae : 32km : 23 - 24 Maart 2024
  • 27 Jan. 2024 17:00 – 21:00
    Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Kom verwelkom ons nuwe predikant en sy gesin!
  • 02 Des. 2023 15:00 – 17:00
    Kaapstad, 61 Plettenberg Straat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Suid-Afrika
    Kom geniet 'n laaste saamkuier voor die einde van die jaar
  • 28 Okt. 2023 05:45
    Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Ons gaan die sonsopkoms soek op Leeukop! Stof jou stapskoene af!
  • 27 Okt. 2023 18:00 – 22:00
    Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Ons gaan gesels oor ons wonderlike lyf en hoe God ons geskape het!
  • 25 Sep. 2023 05:45
    Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Ons gaan die sonsopkoms soek op Leeukop! Stof jou stapskoene af!
  • 29 Jul. 2023 09:00 – 11:30
    Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Kom versier 'n cupcake en deel uit by Huis Boland
  • 23 Jul. 2023 11:00 – 12:00
    Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
    Breinstorm sessie! Ouers en hoërskooljeug.
  • 22 Apr. 2023 16:00 – 23 Apr. 2023 10:30
    Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
    TEMA: EK<ANDER
  • 15 Apr. 2023 10:00 – 13:00
    Cape Town, c/o R304 & R101, Muldersvlei, Cape Town, 7600, South Africa
    Laerskooljeug uitstappie vir die hele gesin.
  • 31 Mrt. 2023 18:00 – 19:00
    Cape Town, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
    Bestel weer heerlike vetkoeke tbv ons kleuterkerk en moederskamers
  • 21 Okt. 2022 17:00 – 23 Okt. 2022 16:00
    Disakloof Betty's Baai, 2589 Clarence Dr, Betty's Bay, 7141, South Africa
    Die doel van die kamp is om couples van die gemeente in kontak te bring, huweliks raad (of stories) te deel en net ook 'n lekker tyd te kan hê. Natuurlik onder leiding van Reynold en Elmarie gaan ons ook bietjie workshop.
  • 11 Sep. 2022 11:00
    Gereformeerde Kerk Bellville Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
    Nuwe intrekkers braai
  • 23 Apr. 2022 18:00
    Klein Joostenberg, Stellenbosch Municipality, South Africa
    Ons gemeente hou ons feespiekniek by Klein Joostenberg! Hulle het ‘n groot grasperk en ‘n lieflike atmosfeer waarin ons kan saamkuier en feestelik verkeer. Daar gaan musiek wees, saam sing ‘n groot speel raam en springkastele vir die kinders.
  • 26 Mrt. 2022 08:30 – 10:30
    Stellenbosch Farms, Groenland Winery, Stellenbosch Farms, South Africa
    As deel van ons 50-jarige fees, gaan ons DV (nes laasjaar) weer die geleentheid hê om al kuierend tussen die wingerde van die wynplase Groenland en Friesland te stap en die pragtige uitsig na Tafelberg te geniet.
  • 23 Jan. 2022 18:30 – 19:00
    Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Bellair, Cape Town, 7530, South Africa
    Erediens met registrasie vir maksimum 350 lede (50% van gebou se kapasiteit)
Mei 2024
So.
Ma.
Di.
Wo.
Do.
Vr.
Sa.
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
bottom of page