Ons het verskeie opsies beskikbaar vir diegene wat lewendig wil inluister, of saam kyk na ons eredienste. Oudio en video argiewe is ook beskikbaar op ons YouTube-kanaal.
Blaai deur ons volledige argief van eredienste, oordenkings en gemeentevideos.
Volledige video-opnames van eredienste