Projek2026-05-241 min lees
Angola Bybelplasing 2026: Help versprei 5000 Bybels

Angola Bybelplasing 2026 – Huambo • Benguela • Lubango

Help om 5000 Bybels te versprei, 4-18 Julie 2026.

Kontak vir Vicki of Reynold: [nommer verborge — meld aan om te sien] / [nommer verborge — meld aan om te sien]

"maar die woord van die Here, dít bly vir ewig." 1 Pet 1:25

Indien u wil bydra vir hierdie uitreik, betaal asseblief u bydrae in die kerk se rekening met die volgende verwysings:

  • Vir Bybels: u naam + Angola Bybels
  • Vir borg vir medewerkers: u naam + Angola Borg
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.