Gemeente2026-01-251 min lees

Die Belydenisklas van 2026 word vandag ondervra met die oog op die belydenisaflegging op 8 Februarie 2026. Ons bid hierdie jong lidmate die wysheid, kennis en 'n stille vertroue op ons Here. Mag Hy hulle ook verder lei na geloofsvolwassenheid.