Eredienste2026-01-181 min lees

Die bevestiging van Ds Jaco Linde vind plaas op Saterdag, 31 Januarie 2026 om 16:00 in die GKBO Kerkgebou.
Bespreek asseblief u plek op die webtuiste voor 26 Januarie om 17:00 sodat die getalle vir die verversings vasgemaak kan word.
Skakel: http://www.gkbo.org/gebeure
