Aankondiging2026-02-151 min lees
DV komende Woensdagaand (18 Feb) vergader die Breë Kerkraad (Herderouderlinge, Bestuursouderlinge en Diakens) om 19:30 by GKBO. Ons vra die gemeente se voorbidding vir hierdie vergadering.
Kerkraadslede wat nie die vergadering kan bywoon nie, word versoek om die skriba skriftelik in kennis te stel.
