Barmhartigheid2026-04-121 min lees

Ons groep het plek vir baie meer persone. Onthou asseblief van ons projek saam met Solidariteit vir 'n ietsie warms vir iemand. Skenk wol of koop 'n mussie, handskoene, ens. as jy nie nou kan brei of hekel nie.

Ons wil graag teen einde Mei al die artikels hê vir oorhandiging vroeg Junie. Houer sal in voorportaal wees.

Skakel met Wilma van der Lith indien jy meer wil weet.