Projek2026-03-151 min lees
Met die ergste hitte iets van die verlede, wil ons net herinner aan ons projek in samewerking met Solidariteit. Enige iets wat die winterkoue sal verdryf... mussies, serpe, handskoene ens.
'n Wollerige week vir die flukses!
