Kyk gerus op ons webtuiste www.gkbo.org na die volledige inligting.
Cherie Fourie: Epos: [e-pos verborge — meld aan om te sien]; Selfoon: [nommer verborge — meld aan om te sien]. Fokusareas: Vroue en kinders, egskeiding, dood, rou, huwelik, mishandeling, aftrede, konflik, skolastiese vordering, selfbeeld en identiteit.
Eugene Viljoen: Epos: [e-pos verborge — meld aan om te sien]; Selfoon: [nommer verborge — meld aan om te sien]. Fokusareas: Algemene etiese vraagstukke insluitend seksualiteit en geslagtelikheid, genadedood, selfdoding, reg en geregtigheid, lewenseinde, huwelik, egskeiding, hertrou en huwelikvoor-bereiding.
Hennie Kruger: Epos: [e-pos verborge — meld aan om te sien]; Selfoon: [nommer verborge — meld aan om te sien]. Fokusareas: Finansiële Rentmeesterskap, rou en verliesverwerking, konflik en verhoudings.
Vorster Combrink: Epos: [e-pos verborge — meld aan om te sien]; Selfoon: [nommer verborge — meld aan om te sien]. Fokusareas: Huwelik, ouer-kind-verhoudings, trauma (akuut, kronies, seksueel, post trauma); verslawings (verhoudings; middels; voedsel; geld; seks).
