Eredienste2026-01-111 min lees

Ons Woensdagoggend Bybelstudie (olv Brahm) begin weer komende Woensdagoggend om 10:30 hier by die kerk. Ons begin met die Evangelie van Markus (hfst 1) met die parallelle gedeeltes. Almal is hartlik welkom!

Ons Maandagaand Bybelstudie olv Eugene Viljoen, begin op Maandagaand 19 Januarie om 19:00, ook in ons kerkgebou. Ons gaan voort met die Levitikus Bybelstudie. Almal welkom!

Ons Weskus Bybelstudie begin weer komende Donderdagaand 15 Januarie om 18:45 aan huis van Cornelia Jansen. Ons nooi al ons Weskus lidmate en inwoners om dit by te woon.