Projek2026-02-081 min lees· Charitas span

Hierdie kwartaal se laerskooluitreik vind op Saterdag die 28ste Februarie by die Kraaifontein Biblioteek plaas. Die aktiwiteite skop 9:00 af.

Indien jy graag die oggend wil saamkuier of die uitreik op enige ander manier kan ondersteun, kontak Johann Venter ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

In Sy diens – Charitas span

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.