Gebeure2026-08-291 min lees
Op Saterdagaand 29 Augustus om 19:30 dirigeer Sjoerd Alkema Con Spirito Filharmonies met 11 uittreksels uit die beroemde Messiah van Handel. Dit word in Engels gesing en die teks kom uit die Bybel. Dit vertel die verhaal en betekenis van ons Messias in musiek vir koor, soliste en orkes. Ook ingesluit op die program is twee solowerke van Mozart (klavier) en Haydn (tjello).
Kaartjies by Allmusic, die deure of by Webtickets.