Gebeure2026-04-051 min lees

Ons volgende Mentoropleiding is DV: Saterdag, 18 April 2026, 09:00 - 13:00.

Plek: Gereformeerde Kerk Bellville, Broadwaystraat 6, Vredelust, Bellville (oorkant Louis Leipoldt Medi-kliniek).

Kontakpersoon: Margo Nijeboer by [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.