Gebeure2026-03-291 min lees· Crossroads Prison Ministries
Ons volgende Mentoropleiding is DV: Saterdag, 18 April 2026, van 09:00 - 13:00.
Plek: Gereformeerde Kerk Bellville, Broadwaystraat 6, Vredelust, Bellville (oorkant Louis Leipoldt Medi-kliniek)
Kontakpersoon: Margo Nijeboer by [nommer verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
