Barmhartigheid2026-03-011 min lees

Vanoggend is daar 'n kort inligtingsgeleentheid ivm TRONK KOERIER Dienswerk - direk na die diens - links voor in die kerk by die banke naaste aan die klavier.

Belangstellendes word vriendelik genooi om inligting daaroor te kom kry.