Gebeure2026-03-011 min lees

Eerskomende Dinsdag, 3 Maart gaan die Vrolike Veterane DV Houtbaai toe om die "World of Birds" te besoek. Daarna gaan ons by die visrestaurant by die hawe saam eet.

Ons kom om 9:30 by die kerk bymekaar om saam te ry. Laat asseblief weet as jy vervoer nodig het, of iemand kan oplaai om saam te ry.

Skakel vir Anton ([nommer verborge — meld aan om te sien]) of Hettie ([nommer verborge — meld aan om te sien]) om vervoer te reël.

Koste:

  • Toegang tot World of Birds: R90.00 (Pensioenaris)
  • Vis en skyfies by die hawe: R105.00
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.