Gemeente2026-08-161 min lees

Ds Jaco en Suzaan neem vanaf 17 Augustus verlof en sal vir twee weke uitstedig wees. Mag julle hierdie ruskans baie geniet, goed uitrus en veilig terugkom.