Gemeente2026-02-011 min lees· Kerkraad

Ds Jaco Linde is bevestig as ons medeleraar en het DV vanoggend sy intreepreek gelewer. Ons bede is dat die Here hom ook sal seën en lei in sy roeping hier in die gemeente. Mag ons saam met hom en Suzaan 'n verdiepende geloofspad stap.