Gemeente2026-01-251 min lees
Ds Jaco Linde bevestig DV hierdie naweek sy broer, Ds Lohan Linde as leraar by GK Kameeldrift. Dra asseblief ons gemeente se gelukwensing en seën aan hulle en die gemeente oor.