Eredienste2026-03-221 min lees
Engelse eredienste begin DV 19 April by GKBO om 16:30. Enige lidmate, nie net ons Engelssprekende lidmate, is hartlik welkom. Ons vra die gemeente se voorbidding vir hierdie dienste.