Eredienste2026-04-191 min lees

Engelse eredienste begin DV vanmiddag by GKBO om 16:30 in die konsistorie. Enige lidmate, nie net ons Engelssprekende lidmate, is hartlik welkom. Ons vra die gemeente se voorbidding vir hierdie dienste.