Aankondiging2026-08-161 min lees

'n Ervare tuisversorger (lyers aan Demensia, Alzheimers, bedlêend of rystoelgebonde) is beskikbaar. Sy woon in Brackenfell, maar kan ook inslaap en het haar eie vervoer.

Skakel asseblief vir Elsabe Wiese by [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.