Aankondiging2026-07-191 min lees

Die NWU PUK-Koor bring op 30 September 2026 'n Kaapse kuier en daar word gasteouers benodig vir een aand se verblyf vir koorlede.
Kontak asseblief vir Christine Venter by [nommer verborge — meld aan om te sien] as jy kan help.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.