Aankondiging2026-04-261 min lees
Die volgende broeders word aan die gemeente ter approbasie voorgehou om te dien as ouderlinge:
- Eugene Grobler
- Machiel Kruger
- Andries van Heerden
Ons vra die gemeente se voorbidding vir hulle in die oorweging van die amp.
