Gebeure2026-03-011 min lees

Datum: 20-22 Maart 2026 Plek: De Hollandsche Molen
Chalets: R4450 per chalet vir die naweek (5 mense) – daar is net 13 chalets beskikbaar.
Kamp: 6 mense per staanplek. R170 p.p.p.n. (volwassenes); R135 p.p.p.n. (kinders 3-10 jaar oud).
Dagbesoekers: R100 p.p. (volwassenes); R50 p.p. (kinders 3-10 jaar oud).
Skryf jou naam op die lys in die voorportaal!
Vir enige vrae kontak Christine: [nommer verborge — meld aan om te sien] of Esma: [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
