Aankondiging2026-03-011 min lees
Die gemeente het verskeie kommunikasiekanale vir die vinnige verspreiding van inligting. Die WhatsApp-kanale is nie kletsgroepe nie en slegs admins kan boodskappe versprei.
- Algemene Gemeente boodskappe: https://chat.whatsapp.com/EYzxKzkVq7LIg02GtRv1dq
- Susters whatsapp groep: https://chat.whatsapp.com/Li6sRsiiD4Q5IyrAX6PVel
- Om Die Boodskapper op u whatsapp te ontvang: https://chat.whatsapp.com/LKaZRS4fpWy1ECVVaxs3gM
- Skakel na die gemeente se kalender: https://www.gkbo.org/kalender
Kontaknommer vir die kerkkantoor: Jenny Wendt [nommer verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
