Jeug2026-02-081 min lees

Alle kinders wat reeds 3 is tot 6 jaar is welkom by die GKBO Voorskoolse Kategese, Sondae tydens die oggenderediens in Katkisasielokaal 3.
Neem kennis:
- Elke Sondag bied 'n ander persoon aan.
- Geen Voorskoolse Kategese tydens nagmaal, langnaweke of vakansies nie.
- Dit is nie verpligtend nie.
Ons benodig jou hulp:
- Aanbieding van lesse
- Assistent tydens lesse
Kontakpersoon: Louise Aucamp, [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
