Barmhartigheid2026-07-121 min lees· Die Charitas Span
Charitas Kuier by Goliath Estate

Kom en geniet die dag saam met ons! Bybelstories, speletjies, aktiwiteite en lekker eetgoed vir die kinders.

Datum: Saterdag, 18 Julie 2026 Tyd: 09:00 – 11:00 Waar: Goliath Estate

  • Graad 1–3: in die crèche
  • Graad 4–7: in die container

Kom deel in liefde, lag en hoop!