Barmhartigheid2026-02-011 min lees
Ons bied weer soos verlede jaar hierdie kursus aan. Teneinde die nodige beplanning te doen sal ons graag 'n aanduiding wil kry hoeveel lidmate en ander belangstellendes hierdie kursus wil doen. Ons beoog om komende Donderdag 5 Februarie 2026 te begin. Op enkele uitsonderings na vind die byeenkomste op Donderdagaande plaas van 18:00 – 20:00 in ons kerkgebou. Na elke byeenkoms drink ons saam koffie/tee, geniet verversings en kuier saam.
Laat weet asseblief so spoedig moontlik vir Reinder indien jy belangstel en deel van die ondersteuningsgroep wil wees. Reinder se kontakbesonderhede is: Selfoon [nommer verborge — meld aan om te sien] en epos [e-pos verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
