Gebeure2026-02-151 min lees
Komende week Donderdag word sessie 3 aangebied. Ons vra ook die gemeente se voorbidding vir hierdie kursus, en vir elke lidmaat wat dit bywoon.
Laat weet asseblief so spoedig moontlik vir Reinder indien jy belangstel en deel van die ondersteuningsgroep wil wees. Reinder se kontakbesonderhede is: Selfoon [nommer verborge — meld aan om te sien] en epos [e-pos verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
