Gebeure2026-08-161 min lees

Die volgende "Griefshare" program, onder leiding van Reinder, begin op Dinsdagoggend 18 Augustus om 9:30 agter in die konsistorie. Lidmate en ander belangstellendes is steeds welkom om in te skryf. Kontak asseblief vir Reinder op [nommer verborge — meld aan om te sien].

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.