Aankondiging2026-06-141 min lees

Tweede semester kursusse (Gereformeerde Teologiese Akademie):

  • Inleiding tot die Nuwe Testament
  • Skryf Akkuraat
  • Nuwe Testament: Evangelies en Handelinge
  • Coram Deo: Lewe voor God in gebed
  • Drie Formuliere van Eenheid
  • Ou Testament: Pentateug
  • Evangelistiek
  • Kerkgeskiedenis van Afrika
  • Kanoniek van die Bybel

Koste beloop R2600 per kursus. Die kursusse strek oor ses maande en word in die aand aangebied en opgeneem. Jy kan 'n sertifikaat van Bevoegdheid OF 'n Sertifikaat van Bywoning voltooi.

Besoek die webblad https://rgta.org.za vir verdere inligting of om te registreer.