Aankondiging2026-03-221 min lees
Die Herderouderlinge word herinner aan hulle vergadering DV Woensdag 25 Maart by GKBO om 18:30. Indien u nie die vergadering kan bywoon nie, word u versoek om skriftelik verskoning te maak by oudl Jaco du Plessis.