Aankondiging2026-07-261 min lees· Kerkraad

Die Ouderlinge word herinner aan die Herderouderlinge vergadering komende Dinsdagaand om 18:30 te GKBO. Maak asseblief skriftelik verskoning by die skriba indien u nie die vergadering kan bywoon nie.