Jeug2026-02-221 min lees
Hoërskool Bybelstudie en saamkuier

Hoërskool Bybelstudie en Saamkuier

Elke tweede Vrydag, 6-8nm by GKBO (Bellville Oos), 4 Cherry straat, Belair, Cape Town.

Ouers is meer as welkom om saam te kuier om 'n koppie koffie tot die Bybelstudie klaar is.