Jeug2026-03-151 min lees· Jeugbediening

Datum: 28 Maart 2026
Staproete: Tafelberg - Platteklip Gorge (6 km in totaal)
Koste: R50 (petrol/diesel bydra)
Stof jou stap skoene af want die jaar gaan stap ons die wêreld se sewende wonder uit! Die leerders is welkom om saam met die jeug groepleiers te ry vanaf die kerk en weer terug. Ons gaan 07:00 vanaf die kerk vertrek.
Om jou plek te bespreek of meer inligting te ontvang, kontak asseblief Zea Duffy ([nommer verborge — meld aan om te sien]).
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
