Projek2026-05-031 min lees
"Koud is die windjie en skraal. Dit is nou die tyd om die breipenne uit te haal."
Ondersteun ons "Houwarmprojek" met 'n bont serp, knus mus of 'n spog trui. Houers vir wol of items is in die voorportaal. Kontak persoon Wilma van der Lith (GF36) [nommer verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
