Dankie2026-05-171 min lees
Huis Boland wil graag 'n groot dankie sê aan almal wat die onlangse basaar 'n sukses gemaak het – al die bakkers, die skenkers, almal wat hand bygesit het. In besonder 'n groot dankie vir die diakonie vir hulle skenking van wors en sosaties! Ons waardeer julle opreg.
