Barmhartigheid2026-06-211 min lees· Huis Boland
Huis Boland is op soek na mooi afvallap. Hulle wil graag "bibs" maak vir die inwoners van die siekeboeg asook sakke om aan die loopkarretjies vas te maak. As daar iemand is wat vir hulle afvalstukke materiaal kan skenk, sal hulle dit baie waardeer.
