Jeug2026-02-151 min lees

Huisgeloof! 2026
Ons tieners het jou nodig! Mentor 'n Gr10/11 leerling – jy IS bekwaam, jy IS gereed, jy IS nodig!
Sien jou 22 Feb na 9h Nagmaal.
Kontak Rouzelle [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
