Barmhartigheid2026-05-171 min lees· Charitas Span

Het jy dalk enige generiese skoolklere (skoene, hemde, broeke, truie en veral reënjasse of "drymacs") wat te klein is maar dalk nog iemand anders warm kan hou?

Donasies van nuwe of (netjiese) tweedehandse sokkies, sykouse en frokkies ook baie welkom!

Plaas dit asseblief in die ROOI Charitas blikke by die kerk se uitgange en ons sal sorg dat dit benut word.

In Sy Diens, Die Charitas Span