Barmhartigheid2026-01-111 min lees

Baie dankie vir almal wat bygedra het tot die heropbou van Goliath nadat dit oor die paasnaweek afgebrand het. Tans is daar egter 'n groot behoefte aan pakplek: alles lê op die vloere. Enige hangkaste, kombuiskaste, yskaste, gasstowe en -kokers is baie welkom!

As iemand kan help: skakel asseblief vir Oom Chris ([nommer verborge — meld aan om te sien]) of Ria ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.