Jeug2026-07-191 min lees
Met die heropening van die skole hierdie week, begin ons katkisasieklasse ook weer DV volgende Sondag. Ons bid elke verbondsouer, elke hulpkategeet en elke verbondskind die seën van die Here toe met hierdie belangrike taak.