Jeug2026-01-181 min lees

Die katkisasieklasse vir alle skoolgaande kinders het DV weer op Sondag 18 Januarie begin. Kinders het saam met hulle ouers na die oggenderediens in die kerk bymekaargekom vir die opening, waarna die kinders in klasgroepe saam met hulle onderskeie hulpkategete na hulle klasse geneem is.